Coventry 280px Ligging van Coventry in Engeland Coventry Katedraal'' 190px|center 110px|center Die Whittle Arch gebou 110px|center|border Land Graafskap West Midlands Koördinate Oppervlakte: - Totaal 98.64 vk km Hoogte bo seevlak ? m Bevolking: - Totaal (2006) 306 700 - Bevolkingsdigtheid 3 108/vk km Tydsone GMT - Somertyd GMT +1 Burgemeester Geen Amptelike Webwerf www.coventry.gov.uk
Coventry is 'n stad in sentraal Engeland (in die Verenigde Koninkryk), oos van Birmingham. In 2007 het die stad 'n geskatte bevolking van 306 700 gehad. Daar is ook 7 plekke in die Verenigde State van Amerika wat na Coventry vernoem is. Coventry was ook die eerste stad in die wêreld om 'n susterstad te hê.
Demografie Coventry is die negende grootste stad in Engeland. In 2001 het 80,5% van die bevolking uit blankes bestaan, 11,9% uit Indiërs, 3,1% uit swartmense en 1,9% uit ander bevolkingsgroepe.
Susterstede Coventry het 26 susterstede van oor die wêreld.
Kategorie:Nedersettings in Engeland