Julien Lehouck (* 14 Augustus 1896 – † 25 Februarie 1944) was 'n Belgiese naelloopatleet. Hy het aan die 100 meter vir mans by die Olimpiese Somerspele van 1920 deelgeneem.Julien LehouckJulien LEHOUCK
Hy was deel van die Belgiese Weerstand tydens die Tweede Wêreldoorlog en is by Breendonk tereggestel.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1896 Kategorie:Sterftes in 1944 Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers