William Meyers (23 Julie 1943 in Johannesburg – 7 Mei 2014) was 'n Suid-Afrikaanse bokser wat 'n bronsmedalje by die 1960 Olimpiese Somerspele in Rome verower het as 'n veergewig.Profile: William Meyers sports.reference.com (Retrieved on 13 December 2008)

Meyers, wat slegs 17 was tydens die Olimpiese Spele in Rome, was die jongste Suid-Afrikaanse bokser ooit wat 'n Olimpiese medalje gewen het. Hy het nooit professioneel geboks nie.

1960 Olimpiese uitslae Hieronder is die rekord van William Meyers, 'n Suid-Afrikaanse veergewigbokser wat aan die 1960 Rome Olimpiese Spele deelgeneem het: Ronde van 32: Than Tun (Birma) deur beslissing verslaan, 5-0 Rondte van 16: verslaan Hsu Teng-yun (Chinees Taipei) met 'n derde ronde uitklophou Kwarteindstryd: verslaan Constantin Gheorghiu (Roemenië) deur beslissing, 5-0 Halfeindstryd: verloor teen Jerzy Adamski (Pole) deur beslissing, 1-4 (wen die bronsmedalje)

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse boksers Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Olimpiese deelnemers