Fernand Linssen (* 14 Oktober 1928 – † 19 Junie 2011) was 'n Belgiese naelloopatleet. Hy het aan die 200 meter by die Olimpiese Somerspeles van 1948 en 1952 deelgeneem.Fernand LinssenFernand Joseph LINSSEN

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers