Adenia wilmsii is 'n klim geofiet wat deel van die Passifloraceae familie is. Die spesie is endemies aan Mpumalanga in Suid-Afrika. Die plant het 'n voorkomsgebied van 95 km² en kom tussen Lydenburg en Waterval Boven, op hoogtes van 1300-1500 m. voor. Die spesie se blare word gebruik as medisyne.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
wilmsii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika