Leah Ruth Knott (gebore Potgieter op 28 Februarie 1983)NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024 is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n Parlementslid (LP) vir die Demokratiese Alliansie (DA).

Sy is in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies, waar sy 65ste op die nasionale partylys was.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie