Alex Hagelsteens (* 15 Julie 1956) is 'n uitgetrede Belgiese langafstandatleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1980 in die 5 000 en 10 000 m items deelgeneem, maar kon nie kwalifiseer vir die finale nie.Alex HagelsteensAlex HAGELSTEENS

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers