Mlindi Advent Nhanha (gebore 3 Julie 1969)NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024 is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sakeman van die Oos-Kaap wat voorheen as 'n permanente afgevaardigde by die Nasionale Raad van Provinsies gedien het. Nhanha is sedert Junie 2024 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika waar hy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig.

Verwysings

Eksterne skakel Nasionale Vergadering biografie

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie