Lisa-Maré Schickerling (gebore 8 Oktober 1976)NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024 is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert Junie 2024 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is en die Demokratiese Alliansie verteenwoordig.
Verwysings
Eksterne skakel Nasionale Vergadering biografie
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie