duimnael|links|Montpellier Hérault (34) (Oksitaans Erau) is 'n Franse departement van die gewes Oksitanië wat vernoem is na die rivier Hérault.Fiche de l'Hérault op die webwerf van SANDRE. Die département is in die suide van Frankryk geleë en die hoofstad daarvan is Montpellier.
Verwysings