Brobergen (Nedersaksies Brobargen) is 'n dorpie in die Duitse deelstaat Nedersakse en is deel van die district Stade. Brobergen lê aan die Osterivier. Die dorp het 'n oppervlakte van 6,06 vierkante kilometer en 226 inwoners (1 April 2008). Brobergen was tot 1972 'n eie gemeente en is nou deel van die gemeente Kranenburg. Die eerste historiese dokument wat na Brobergen verwys dateer uit die jaar 1286 (Brocberge).
Kategorie:Nedersettings in Nedersakse