Prins Ntuthukoyezwe Zuzifa Buthelezi (gebore 16 Januarie 1955)NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024 Verkry op 17 Oktober 2024 is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty.
Persoonlike lewe Sy vader was Prins Mangosuthu Buthelezi, Inkosi van die Buthelezi-stam en Tradisionele Eerste Minister van die Zoeloevolk. Na sy pa se dood is hy as die regmatige opvolger as hoof van die stam aangewys.
Hy is 'n Inkosi (hoofman) van die Buthelezi-stam in KwaPhindangene. Dien tans as 'n lid van die Nasionale Vergadering. Hy is getroud met uNdlunkulu MaMohale.
Verwysings
Eksterne skakels Biografie van die Nasionale Vergadering
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Inkatha-Vryheidsparty Kategorie:Zoeloes