Elmarie Linde (gebore 9 Januarie 1971)NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024 is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 2024 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie (DA) is.
Sy is in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 tot die Parlement verkies, waar sy 61ste op die nasionale partylys was.
Verwysings
Eksterne skakel Nasionale Vergadering biografie
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie