Wildri Dennis Peach (gebore 20 November 1982)NPE2024 - Nasionale Kandidatelys soos op 10 April 2024 is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert Junie 2024 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie (DA) is.
Agtergrond Peach was van 2020 tot 2024 'n lid van die Gautengse provinsiale wetgewer vir die DA. Gedurende sy tyd in die wetgewer het hy as die DA se Gautengse woordvoerder vir Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning gedien.
Parlementêre loopbaan Peach het as 'n DA-parlementêre kandidaat op die streekslys vir Gauteng in die algemene verkiesing van 2009 gestaan, maar is nie verkies nie. Peach het weer as 'n DA parlementêre kandidaat op die streekslys vir Gauteng in die nasionale verkiesing van 2024 gestaan en is daarna tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies. Hy is op 25 Junie 2024 ingesweer. Hy is 'n lid van die Portefeuljekomitee oor Bosbou, Visserye en die Omgewing en dien as die DA se adjunkwoordvoerder oor Bosbou, Visserye en die Omgewing Verwysings
Eksterne skakel Nasionale Vergadering biografie
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Demokratiese Alliansie