Sibuyiselwe Angela Buthelezi (gebore 18 Mei 1969) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty.
Persoonlike lewe Haar pa was Prins Mangosuthu Buthelezi, Inkosi van die Buthelezi-stam en Tradisionele Eerste Minister van die Zoeloevolk.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Inkatha-Vryheidsparty Kategorie:Zoeloes