Die jaar 8 voor Christus (8 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Vrydag of Saterdag; of 'n skrikkeljaar wat op 'n Donderdag begin het (bronne verskil hieroor).

Gebeure Keiser Chengdi aanvaar die voorgestelde hervormings van kanselier Zhai Fangjin en die keiserlike raadsman He Wu en stel die Uitvoerende Raad en die Inspektoraat van China in. Die drie lede van die Uitvoerende Raad ontvang 'n salaris van 10 000 shi wat die hoogste rang verteenwoordig.Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book , University of Washington Press, 2015, , Die hervormings van Chengdi beperk die moontlikhede van die Wang-familie aan die hof.

Geboortes

Sterftes 27 November – Quintus Horatius Flaccus, Romeinse digter (* 65 v.C.). C. Cilnius Maecenas - raadgewer van Octavianus, en begunstiger van die kunste

Verwysings