Hermbstaedtia afra is 'n plant wat deel van die Amaranthaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal tussen Umzinto en Sodwanabaai voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 18 863 km² en het reeds 57 % van sy habitat afgestaan aan stedelike en kus ontwikkeling en die aanplant van suikerplantasies.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

afra Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika