Die bokhout (Hermbstaedtia glauca) is 'n plant wat deel van die Amaranthaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
glauca Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika