Nicolas Appert (Châlons-en-Champagne, 17 November 1749 - Massy, 1 Junie 1841) was 'n Franse uitvinder en suikerbakker. Hy is bekend vir sy uitvinding van lugdigte bewaring van voedsel. Hy het ook bekendheid verwerf as die "vader van die inmaakproses".
Eksterne skakels
Biografie
Kategorie:Franse uitvinders Kategorie:Geboortes in 1749 Kategorie:Sterftes in 1841