Nicole Mary Kidman (20 Junie 1967) is 'n Australiese en Amerikaanse aktrise, sangeres, rolprentvervaardiger en model. Na sy in 'n verskeidenheid klein Australiese flieks en televisiereekse verskyn, was Kidman se deurbraak haar rol in die 1989 riller Dead Calm. Na verskeie flieks in die vroeë 1990's het sy wêreldwye erkenning gekry vir haar optredes in Days of Thunder (1990), Far and Away (1992) en Batman Forever (1995). Kidman volg dit op met ander suksesvolle flieks in die laat 1990's. Dit was met haar optrede in die musiekfilm, Moulin Rouge (2001), wat Kidman haar tweede Golden Globe Award verdien het en haar eerste "Academy Award" nominasie vir Beste Aktrise. Vir haar vertolking van Virginia Woolf die jaar daarop in die dramaprent The Hours (2002) ontvang Kidman kritiese erkenning en ontvang die Academy Award vir Beste Aktrise. duimnael|Nicole Kidman by die Cannes Filmfees in 2013 Kidman se ander suksesvolle flieks sluit in Cold Mountain (2003), The Interpreter (2005), Happy Feet (2006) en Australia (2008). Vir haar spel in 2010 se Rabbit Hole, wat sy ook vervaardig het, verdien Kidman verdere toekennings en 'n daaropvolgende Academy Award nominasie vir Beste Aktrise. Kidman was 'n Goeiewil-ambassadeur vir UNICEF sedert 1994 en vir UNIFEM sedert 2006. Kidman se werk het haar 'n ster op die Hollywood Walk of Fame verdien, drie Golden Globe-toekennings, een BAFTA en 'n Academy Award. Kidman ontvang die titel van Metgesel van die Orde van Australië, Australië se hoogste siviele eer, en was ook die hoogsbetaalde aktrise in die rolprentbedryf. Weens haar Australiese ouers en geboorte in Hawaii, het Kidman dubbele burgerskap van Australië en die Verenigde State.
Filmografie TitelJaarRolRegisseurNotasVerw.Bush Christmas1983BMX Bandits1983 JudyWills & Burke1984Windrider1986Jade1987Emerald City1988Dead Calm1989Days of Thunder1990Flirting1991Billy Bathgate1991Far and Away1992Malice1993My Life1993Batman Forever1995To Die For199519961997Practical Magic1998Eyes Wide Shut1999Moulin Rouge!2001Satine2001Birthday Girl2001NadiaSophia2002Dogville2003In the Cut2003—Vervaardiger2003Faunia FarleyRobert BentonCold Mountain20032004Birth2004AnnaNo. 5 the Film2004HaarrselfKortfilm2005Bewitched2005SamanthaFur2006Happy Feet2006Stemrol2007Margot at the Wedding2007Margot2007Australia2008Nine2009Rabbit Hole2010Ook vervaardigerJust Go with It2011Trespass2011Monte Carlo2011—Vervaardiger2012Stoker20132013Grace of Monaco2014Before I Go to Sleep2014Paddington2014Strangerland2015Queen of the Desert201520152015Genius2016Lion2016How to Talk to Girls at Parties2017201720172017Yvonne Destroyer 2018Erin BellBoy Erased 2018Aquaman2018The Goldfinch2019Samantha BarbourJohn CrowleyBombshellGretchen CarlsonJay RoachNicole Kidman to Play Gretchen Carlson in Fox News Movie (Exclusive)The Prom2020Angie DickinsonRyan Murphy Being the Ricardos2021Lucille BallAaron SorkinThe Northman2022Queen GudrunRobert EggersAquaman and the Lost Kingdom 2023Queen AtlannaJames WanA Family Affair 2024 Brooke Harwood Richard LaGraveneseBabygirl Romy Halina Reijn SpellboundQueen EllsmereVicky JensonStemrol;na-produksie Holland, Michigann.n.b. n.n.b. Ook vervaardiger,na-produksie
Verwysings
Kategorie:Amerikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Australiese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu