Tetyana Mykolayivna Berezhna (* 13 November 1982) is 'n boogskutter van die Oekraïne. Sy het aan die Olimpiese Somerspeles van 2004 en 2008 deelgeneem.
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Oekraïense boogskutters Kategorie:Olimpiese deelnemers