Tetyana Dorokhova is 'n Oekraïense boogskutter wat aan die Olimpiese Somerspele van 2012 in die individuele vroue-en die vrouespanitems deelgeneem het. Sy het die silwermedalje by die 2011 Europese Binnenshuise Boogskietkampioenskappe in die vrouespanitems verower.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Oekraïense boogskutters Kategorie:Olimpiese deelnemers