John Chester Williams (* 12 September 1953) is 'n uitgetrede boogskutter van die Verenigde State. Nadat hy die tweede plek by die 1969 Wêreldkampioenskappe verower het, het hy die wêreldtitels in 1971 en 1972, asook die goue medalje by die Olimpiese Somerspele van 1972 in München gewen. Dit was die eerste Olimpiese boogskietmedalje vir die Verenigde State in 52 jaar.

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse boogskutters Kategorie:Olimpiese deelnemers