Die inkbol (Hypoxis villosa) is 'n knolvormende geofiet wat deel van die Hypoxidaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
villosa Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika