Hypoxis zeyheri is 'n risoomvormende geofiet wat deel van die Hypoxidaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 48 587 km² en word gevind vanaf Gqeberha tot by Maclear en die Pondolandkus.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

zeyheri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika