Nathalie de Vos (* 9 Desember 1982 in Gent) is 'n Belgiese langafstandatleet wat in die 5 000 en 10 000 meter spesialiseer. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2008 deelgeneem.Nathalie De VosNathalie DE VOS
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Belgiese atlete