Die sterblom (Hypoxis hemerocallidea) is 'n knolvormende geofiet wat deel van die Hypoxidaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Eswatini, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap en die Vrystaat voor. Die plant staan ook bekend as die gifbol.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

hemerocallidea Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe