André Dehertoghe (* 19 Junie 1941 – † 25 Augustus 2016) was 'n Belgiese atleet wat aan die 1500 meter vir mans deelgeneem het. Hy het aan die Olimpiese Somerspeles van 1968 en 1972 deelgeneem.André Dehertoghe

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers