True Bangkok United Football Club (Thai: สโมสรฟุตบอลทรู แบงค็อก ยูไนเต็ด) is 'n professionele sokkerklub gebaseer in Pathum Thani provinsie, Thailand.
Aanvanklik het die klub bekend gestaan as die Bangkok University Football Club tot 2009, maar is uit die 2010 Thai Premierliga gerelegeer slegs vier jaar nadat hulle hul eerste ligatitel in 2006 gewen het. In 2012 is hulle bevorder tot Thai League 1, nadat hulle derde geëindig het in die 2012 Thai Divisie 1 Liga.ทรู แบงค็อก ยูไนเต็ดกับอาถรรพ์แชมป์แรกที่ตามหาจาก ม.กรุงเทพ สู่ ทรู แบงค็อกฯ เข้าชิงหนแรก ซิวถ้วยแชมป์ทันที
Die klub het reeds een Thai League 1-titel, een Thai League 2-titel en die Thailand Kampioenebeker in hul geskiedenis gewen.
Aktiewe afdelings vanBangkok UnitedSokker (mans)AkademieeSport
Verwysings
Eksterne skakels Bangkok United F.C. se webtuiste
Kategorie:Thaise sokkerklubs