August Broos (* 9 November 1894 – † 27 Oktober 1954) was 'n Belgiese langafstandatleet. Hy het aan die maraton by die Olimpiese Somerspeles van 1920 en 1924 deelgeneem.Auguste BroosAuguste BROOS
Verwysings
Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Geboortes in 1894 Kategorie:Sterftes in 1954 Kategorie:Olimpiese deelnemers