Kristof Beyens (* 13 Julie 1983) is 'n Belgiese naelloopatleet wat in die 100 en 200 meter spesialiseer. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2008 deelgeneem.Kristof BeyensKristof BEYENS

Verwysings

Kategorie:Belgiese atlete Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers