Fuller's Hoekpas lê op die R67-roete wat Port Alfred met Queenstown in die Oos-Kaap verbind. Dit is noordwes van Fort Beaufort geleë, binne die Fort Fordyce-natuurreservaat. Die pas is 8 km lank, met baie draaie, en gaan verby skaars afromontaanwoud. Sneeu val dikwels in hierdie gebied gedurende die winter.https://www.sa-venues.com/attractionsec/fullers-hoek-pass.php Besoek 1 Januarie 2024

Verwysings

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika