The Perfect Couple is 'n Amerikaanse raaiseldrama-minireeks met Nicole Kidman, Liev Schreiber, Eve Hewson en Dakota Fanning in die hoofrolle Dit is 'n verwerking van die gelyknamige 2018-roman deur Elin Hilderbrand en het op 5 September 2024 op Netflix verskyn.

Opsomming 'n Uitspattige troue in Nantucket eindig tragies voordat dit eers begin wanneer 'n liggaam die oggend van die seremonie op die strand uitspoel, en almal wat die naweek by die huis bly, is 'n verdagte.

Rolverdeling en karakters Hoof Nicole Kidman as Greer Garrison Winbury 'n beroemde romanskrywer, Tag se vrou, en Benji se ma Liev Schreiber as Tag Winbury, Benji se pa en Greer se man Eve Hewson as Amelia Sacks, die bruid Billy Howle as Benji Winbury, the groom Meghann Fahy as Merritt Monaco, Amelia se beste vriendin en strooimeisie Donna Lynne Champlin as Nikki Henry, die speurder van Massachusetts State Police Jack Reynor as Thomas Winbury, Benji se ouer broer Michael Beach as Dan Carter, hoof van polisie by die Nantucket-polisiedepartement Ishaan Khatter as Shooter Dival, Benji se beste vriend en beste man Sam Nivola as Will Winbury, Benji se jonger broer Mia Isaac as Chloe Carter, die polisiehoof se dogter Dakota Fanning as Abby Winbury Thomas se swanger vrou

Herhalend Isabelle Adjani as Isabel Nallet, 'n familievriend van die Winburys Tim Bagley as Roger Pelton, Amelia en Benji se troubeplanner Adina Porter as Enid Collins, Greer se redakteur Irina Dubova as Gosia, die Winbury-gesin se huishoudster Dendrie Taylor as Karen Sacks, Amelia se ma Michael McGrady as Bruce Sacks, Amelia se pa Nick Searcy as offisier Carl Thomas Flanagan as Broderick Graham, Greer se broer

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse televisiereekse