Die aandgonna (Struthiola argentea) is 'n struik wat tot 2 m hoog word en is deel van die Thymelaeaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en Wes-Kaap voor. Die spesie blom van Maart tot Desember en is deel van die fynbos.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018

argentea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika