Die stroopbossie (Struthiola ciliata) is 'n struik wat tot 1,5 m hoog word en is deel van die Thymelaeaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en Wes-Kaap voor. Die plant blom regdeur die jaar en is deel van die fynbos.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
ciliata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika