Die soetgonna (Struthiola dodecandra) is 'n struik wat tot 80 cm hoog word en is deel van die Thymelaeaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die spesie blom regdeur die jaar en is deel van die fynbos.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
dodecandra Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika