Die syhaarveselbos (Englerodaphne pilosa) is 'n boom wat deel van die Thymelaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.

Die boom se FSA-nommer is 518.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

pilosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika