Die repuisbossie (Lasiosiphon burchellii) is 'n struik wat deel is van die Thymelaeaceae familie. Die spesie is inheems in Botswana, Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

burchellii Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika