Die valsbliksembos (Pseudophyllanthus ovalis) is 'n struik wat deel van die Phyllanthaceae familie is. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Dit is die enigste spesie in die genus, dit is dus 'n monotipiese takson.
Die boom se FSA-nommer is 305.Treetags
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika