Die juffertjie-roer-by-die-nag (Gnidia pinifolia) is 'n struik wat deel van die Thymelaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant is deel van die fynbos. Die spesie word tot 1 m hoog en blom regdeur die jaar, dit het wit blomme.
Die spesie naam pinifolia is afgelei van die blare wat soos naalde lyk en aan dié van 'n denneboom herinner.https://pza.sanbi.org/gnidia-pinifolia
Galery
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
pinifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika