Dais is 'n genus van struike en bome wat behoort tot die familie Thymelaeaceae. Die genus is inheems aan Eswatini, Lesotho, Madagaskar, Malawi, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe.
Spesies Daar is slegs twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Dais cotinifolia L. Dais glaucescens Decne.
Verwysings