Bernard Nottage (* 23 Oktober 1945 – † 28 Junie 2017) was 'n ginekoloog, politikus en atleet uit die Bahamas. Hy het aan die Olimpiese Spele van 1968 deelgeneem,Bernie NottageBernard Jonathan NOTTAGE waar hy in die 100 meter naelloop gespesialiseer het.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Bahamaanse atlete Kategorie:Olimpiese deelnemers