regs|duimnael| Joris Ivens (links) saam met Ernest Hemingway (middel) en Ludwig Renn tydens die Spaanse Burgeroorlog, 1936/37 Georg Henri Anton "Joris" Ivens (18 November 1898 – 28 Junie 1989) was 'n Nederlandse dokumentêre rolprentvervaardiger. Van die noemenswaardige rolprente wat hy die regisseur of mede-regisseur was, is A Tale of the Wind, The Spanish Earth, Rain, ... A Valparaiso, Misère au Borinage, 17th Parallel: Vietnam in War, The Seine Meets Paris, Far from Vietnam, Pour le Mistral en How Yukong Moved the Mountains.
Kategorie:Geboortes in 1898 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Nederlanders Kategorie:Rolprentvervaardigers