Oefa Уфа 280px Ligging van Oefa in Europa Wapen 190px|senter 75px|senter Vlag 80px|senter|border Land  Outonome Republiek 21px Basjkortostan Koördinate Stigting 1574 Stadstatus 1586 Oppervlakte:    - Totaal 710.16 vk km  Hoogte bo seevlak 150 m Bevolking:    - Totaal (2013) 1 077 719  - Bevolkingsdigtheid 1 466/vk km Tydsone UTC +5  - Somertyd UTC +6 Burgemeester Oelfat Moestafin Amptelike webwerf www.ufacity.info

Oefa (Russies: Уфа́; Basjkiries: Өфө, Öfö; Tartaars: Уфа, Ufa) is die hoofstad van Basjkortostan, 'n outonome republiek in die Russiese Federasie, met 'n bevolking van sowat 1,1 miljoen. Oefa, wat in 1574 gestig is, is 1 340 km suidoos van Moskou geleë.

Tweede Wêreldoorlog Strafkamp 319 vir Duitse Gevangenes tydens en na die Tweede Wêreldoorlog was in Oefa geleë.

Administrasie Die administrasie van stad Oefa word in sewe distrikte verdeel (bevolkingsgetalle van 2010): Djomski (Дёмский, 55 230) Kalininski (Калининский, 195 818) Kirowski (Кировский, 130 880) Lenin (Ленинский, 76 288) Oktyabrsky, (Октябрьский, 229 270) Ordschonikidsewski (Орджоникидзевский, 176 877) Sowetski (Советский, 166 449) Etlike landelike nedersettings met 'n inwonertal van 7288 val ook onder die stad se administrasie, sodat die totale bevolking van die stedelike distrik van Oefa 1 038 100 is.

Demografie Bevolkingsamestelling Oefa het in 2013 'n bevolking van 1 077 719 gehad. 54,2% is Russe, 27% Tartare, 11,3% Basjkiriërs, 2.6% Oekraïners, 1,1% Tsjoewasjiërs, 1% Mari en 'n verskeidenheid kleiner minderhede (2002).

Bevolkingsgroei JaarInwoners189749 2751939250 0111959546 8781970770 9051979969 28919891 082 05220021 042 43720101 062 319

Verwysings Erich Maschke (Hrsg.): Zur Geschichte der deutschen Kriegsgefangenen des Zweiten Weltkrieges. Gieseking, Bielefeld 1962–1977.

Susterstede 21px Ankara, Turkye 21px Halle, Duitsland 21px Las Pinas, Filippyne

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Rusland