Die klipkoolhout (Lachnostylis bilocularis) is 'n struik wat deel van die Phyllanthaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom tussen Calitzdorp en Uniondale in die Wes-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 4 421 km² en is deel van die renosterveld. In Engels staan die spesie bekend as die rock coalwood.

Die boom se FSA-nommer is 307.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

bilocularis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika