Die koolhout (Lachnostylis hirta) is 'n struik wat deel van die Phyllanthaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor; vanaf Botrivier tot by Gqeberha.

Die boom se FSA-nommer is 307.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan die plant bekend as die coalwood.

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

hirta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika