duimnael|Ephraim Katzir Ephraim Katzir (Hebreeus: אפרים קציר) (16 Mei 1916 – 30 Mei 2009) was 'n Israeliese biofisikus en Arbeidsparty-politikus. Hy was die vierde president van Israel van 1973 tot 1978.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Presidente van Israel