Die bergmelkbos (Gomphocarpus cancellatus) is 'n struik wat deel van die Apocynaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. Die plant word tot 1.5 m hoog en blom van Maart tot Desember en is deel van die fynbos.
In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die spesie staan ook bekend as die bergtontelbos, bergtonteldoosbos, dermhout, katoenbos en regopmelkbos.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
cancellatus Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika