Die balbos (Gomphocarpus physocarpus) is 'n struik wat deel van die Apocynaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika.

In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant kom kuslangs voor vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Mosambiek asook in die eskarp in Eswatini.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World

physocarpus Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika