Tin(IV)jodied is 'n verbinding van tin in sy hoogste +4 oksidasietoestand en jodium met chemiese formule .
Kristalstruktuur duimnael|links|Die molekule Die stof kristalliseer in 'n kubiese struktuur wat die argetipe van die D1-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is. Die struktuur is molekulêr en bestaan uit tetraëdriese molekules.
Chemiese eienskappe Die stof kan verkry word uit die elemente bv. deur tin aan 'n oplossing van jodium in koolstofdisulfied bloot te stel:
kan verkry word deur die oplosmiddel te verdamp. Blootstelling aan vog moet vermy word. Dit is voggevoelig en hidroliseer volledig in water. Dit is oplosbaar in , en .
Verwysings
jodied kategorie:Verbindings van jodium kategorie:Anorganiese verbindings